Page 1 of 1
Waar in die lewe
Posted: Thu Mar 15, 2012 5:34 am
by Roger
Hi,
waar in die NFS sal ek Howa .375 RUGER rondtes kan koop?
Die local manne bestel en bestel maar niks kom vir die laaste 3 maande nie!!
Help asb.
Roger!
Re: Waar in die lewe
Posted: Thu Mar 15, 2012 5:44 am
by Homer
Probeer VLT in Pretoria
Re: Waar in die lewe
Posted: Thu Mar 15, 2012 5:50 am
by tripodmvr
Probeer Safari&Outdoor, VLT (albei in Pta). Anders moet jy dat die naaste plaaslike geweerwinkel vir jou bestel en hulle sal dit per koerier kry. Vaaldriehoek is grootste en naaste. Champions Gun Shop (016 455 4202), Tugela Hardeware (981 6900) of Hunting &Outdoor Supplies (016 933 2372). Ken nie winkels in Kroonstad nie, weet daar is geweersmid.
Re: Waar in die lewe
Posted: Thu Mar 15, 2012 6:12 am
by Roger
Dankie,
ek het vir Hennie by S&O PTA n mail gestuur. Kom ons kyk wat gebeur.
Is dit altyd n gesukkel vir die rondtes? Ek begin nou wonder of dit n goeie kopie was?
Roger!
Re: Waar in die lewe
Posted: Thu Mar 15, 2012 6:29 am
by Jaco Alberts
Roger,
probeer Ferdi by Fishers & Shooters 018 6321293, dalk bietjie ver van jou af - Lichtenburg
Re: Waar in die lewe
Posted: Thu Mar 15, 2012 6:41 am
by Hugov
Hello Roger dis die ideale kaliber om voor te herlaai sodra jy n paar doppe het is jy reg.
Ek weet die eerste paar uitgawes is duur maar daarna spaar jy al die pad.
Groete H
ps Camdix se fabrieks ammo kom einde maart.
Re: Waar in die lewe
Posted: Thu Mar 15, 2012 7:15 am
by Roger
Dankie almal!
Re: Waar in die lewe
Posted: Mon Mar 19, 2012 8:37 pm
by atplay
As jy regtig nie regkom nie, probeer Humansdorp Kooperasie, praat met Riaan - s? Cilliers het jou verwys, ek sal help om dit vir jou op te pos. Ek het anderdag toevallig gehoor hy verwag 'n paar honderd doppe.
Re: Waar in die lewe
Posted: Mon Mar 19, 2012 8:39 pm
by Roger
Baie dankie !!