Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek gaan toets gou vanmiddag n paar nuwe ladings. 5 skote van die een en n 3 skoot groepering van die ander een. Maar dis al patrone wat ek vat.
So besluit ek gou om na my laat mielies te gaan kyk want my buurman se die topruspe vreet die koppe op. Daar staan witrug vir my en kyk op 80m vir n minuut lank. Ek het amper die toeter gedruk sodat hy net uit die pad kom dat ek kan verby gaan.
Sal nie weer die fout maak om sonder patrone te ry nie.
Groete
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
Katvis,
Daar waar jy hom gekry het terwyl dit nog lig was, is 95% kans dat dit sy kerngebied is.
Gaan trap hom maar vanaand vas met 'n sequence wat 'n jakkalskoor bevat, gevolg deur kossies vir 'n rukkie, en dan bietjie baklei4 en die tik-tik van baklei 1.