Page 1 of 1

RCBS

Posted: Wed Mar 14, 2012 12:38 pm
by Vlakvark
Ek koop 'n Comp Seater 7mm08 Matrys van die USA af HY kom hier aan met die verkeerde bullet retainer of dan nou die sleeve wat in hom is. hy is wel 7mm gemerk maar 'n 7mm koeel kan nie deur hom val nie
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 5154-1.jpg[/img]
Die koeel moet deur kan val

My korrespondensie met hulle

Vraag
I bought a 7mm08 Competition Seater  pn 37438
> The  sleeve in the die is marked as 7mm but a 7 mm Barnes projectile does not go through the hole
> I think the sleeve is called a Bullet retainer
> Can you please give me the part number for the sleeve as I would like to order one at my
> Local Gun Shop

Andwoord
Please provide your complete mailing address and I will send you a replacement.  Have a great day!

My Andwoord
Hi
My postal address is:
PO Box#$@%Maroochydore
QLD
Australia
4558
If I need to pay the postage, please send me an e-mail, also include
your contact phone number, as I don't like to put my credit card details
on e-mail.

Regards

Gerhardt Louw

Hulle Andwoord
We are sending a replacement under warranty - no charge.  Have a great day!

Thank you,

Technical Services/ap
ATK/RCBS Operation
(800) 533-5000

+10000 Vir RCBS
Dis nou diens net toe ek dink nou het ek my self in die voet geskiet

Re: RCBS

Posted: Wed Mar 14, 2012 1:18 pm
by Raven
Vlakkie,

Nice, dis nou lekker service.

Raves

Re: RCBS

Posted: Wed Mar 14, 2012 7:58 pm
by Frederik
;D Netjies.

Re: RCBS

Posted: Wed Mar 14, 2012 8:03 pm
by FrancoisN
VV

Het ook al van hulle goeie diens te doene gekry. 505 skaal wil nie reg werk nie--stuur n nuwe een---is nogsteeds nie tevrede stuur hulle vir my n chargemaster.

Stem heelhartig met jou saam.

Groete

Re: RCBS

Posted: Thu Mar 15, 2012 7:32 am
by THOMAST
Jare terug BE(Before Email) het 'n vriend 'n 6mmSuper laat bou .Die doppe het amper almal in die nek gekraak. Hy kontak toe vir RCBS. Hulle vra toe vir 3 doppe, 2 gevuur en 1 deur die matrys gedruk.
6 weke later kry hy 'n pakkie in die pos met splinternuwe stel matryse, met sy naam op, nogal. Gratis .

Re: RCBS

Posted: Thu Mar 15, 2012 2:30 pm
by FE
Vlakvark en van dat die pryse vir skape per uur op gegaan het na $50 kan ek nogal dink jy was benoud ;D ;D

Re: RCBS

Posted: Thu May 24, 2012 8:51 am
by Deon Joubert
Dit is lekker om te sien dat daar nog maatskapye is wat trots het in hulle werk. Dit gaan nie altyd oor die verkoop nie ma vir my oor die nadiens.