Page 1 of 1

Kudu en Blesbok/Rooibok jag

Posted: Tue Mar 13, 2012 3:29 pm
by Christo Els
Middag manne
Ek is op soek na 'n plek waar 'n man 'n mooi kudu kan skiet, maar ook blesbok of rooibokke wat vir 'n salaris trekker die moeite werd sal wees.

Ons is 'n groep van ses manne wat elke jaar saam gaan jag. Ons bly onder die sterre en sal met eie voertuig ry (NATUURLIK RY DIE EIENNAAR SAAM) indien dit so gereel kan word.

Ek plek in die Oliefantshoek, Kathu, Kuruman area.

Re: Kudu en Blesbok/Rooibok jag

Posted: Tue Mar 13, 2012 4:17 pm
by Francois Briedenhann
Pm my as jy nog belangstel.10kilo's buite deben.

Re: Kudu en Blesbok/Rooibok jag

Posted: Tue Mar 13, 2012 9:39 pm
by Jakkalsgat
Christo

PM my ook, kan jou help met koedoe en Rooibok.

Groete
Jaco