Page 1 of 1

Proses van kabel damaskus messe

Posted: Tue Mar 13, 2012 2:58 pm
by johan1
So ietsie interessant oor kabel damaskus.....
[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_1655.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_1698.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_1705.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... 1702-1.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... 1678-1.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... 1676-1.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_1710.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_1696.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_1711.jpg[/img]


[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... 1730-1.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... 1732-1.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... 1733-1.jpg[/img]

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Tue Mar 13, 2012 3:06 pm
by G-force
Dit is uniek en bitter mooi!

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Tue Mar 13, 2012 3:11 pm
by johan1

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Tue Mar 13, 2012 3:17 pm
by SV MAD (Henk)
Jis Johan, dis bitter mooi!

Ek wil graag kom lesse vat asb...

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Tue Mar 13, 2012 3:26 pm
by johan1
Dit was my kursus dag, die mes wat jy daar sien is n mes wat Kevin gemaak het, dis nie myne nie. My stukkie staal le in my workshoppie, ek besluit nog wat ek met hom wil maak, as ek hom in 2 deel kan ek 2 knipmesse uitkry anders net een gewone mes

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Tue Mar 13, 2012 3:30 pm
by SV MAD (Henk)
Waar het jy kursus gedoen en wat het dit gekos?

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Tue Mar 13, 2012 5:00 pm
by fanie17
Wil ook

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Tue Mar 13, 2012 8:20 pm
by johan1
Ek sal probeer uitvind vir julle. Dit was n naweek kursus aangebied in Belfast deur Keven en Heather harvey. Kan nie kostes onthou nie maar sal uitvind en post. Dit was vreeslik nice en bitter koud

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Wed Mar 28, 2012 12:03 pm
by Nickvn
Kevin bied elke nou en dan die kurses aan hier in Belfast. Jy kan op hul website www.heavinforge.co.za kyk vir datums en pryse.

Re: Proses van kabel damaskus messe

Posted: Wed Mar 28, 2012 5:47 pm
by GERT vd M
Jis maar jy is n besige man, maar dit lyk lekker!!
              Grotnis
              Gert