Page 1 of 1

Yipee!!! of nie?

Posted: Tue Mar 13, 2012 11:17 am
by cfourie
Yipee  my .22lr Semi Auto is goed gekeur ;D 9 Maart  wag vanaf 17 Oct 2011,Ek kry toe n brief by my local cfo met n "polies chab" op wat beeedig dat hy goed gekeur is. :)Maar die vuurwapen handelaar wyer om die wapen te oorhandig hy wil my kaartjie sien.Nou wag ons weer :(

Re: Yipee!!! of nie?

Posted: Tue Mar 13, 2012 11:25 am
by VdWalt
Ek het klaar met my handelaar gepraat - hy se bring net die papier dan kan
ek my geweer vat!

Re: Yipee!!! of nie?

Posted: Tue Mar 13, 2012 11:36 am
by cfourie
Smaak my ons het nie die selfde handelaar nie! myne is n harde gat.(Witbank)

Volgens een of ander Colonel in PTA - wat ek moet bel - is dit teen die wet en daarom wag ons.

Re: Yipee!!! of nie?

Posted: Tue Mar 13, 2012 12:40 pm
by DWB
Hulle mag vir jou 'n tydelike lisensie uitreik op grond daarvan dat jou lisensie goedgekeur is

Re: Yipee!!! of nie?

Posted: Wed Mar 14, 2012 5:08 pm
by VdWalt
:-\ Of nie - die SAPS wou nie vir my brief gee nie .....mmmm uuuggghhh!

So nou wag ons maar weer.

Re: Yipee!!! of nie?

Posted: Thu Mar 29, 2012 11:08 am
by cfourie
Kaartjie die 27 Maart gekry.Klaar die geweer gekry!

Re: Yipee!!! of nie?

Posted: Thu Apr 12, 2012 8:18 pm
by vlakvark1
Vandag my nuwe geweerliksensie kaartjie gekry. Sal hom saterdag gaan haal.