Eagle arms Tikka kolf te koop
Posted: Sun Sep 27, 2026 6:31 pm
Hi Manne,
Ek sit die kolf in die mark omrede ek geld vir ander projek nodig het en ek het n ander kolf vir hom. Kolf is basies nuut
Hy is gebed en het ń aluminum recoil lug in. Geweer skiet klein groepies so bedding is mooi gedoen
Ek soek graag R8000 vir hom
084 869 496sewe
Hy is in Pretoria Sent from my SM-S938B using Tapatalk