Page 1 of 1

Dag se aan almal.

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:20 am
by Hingsding
Goeie dag aan al die lede van die wonerlike blad.

Ek is 27 jaar en getroud met die eerste kleinding amper hier.

Ek is mal oor my vrou die natuur en ons skepper. Dan Natuurlik als rond om die genoemde, soos jag visvang en diere......Als!

Wapen .375 Ruger Howa M1500.

Hoop glo en vertou ons gaan lekker gesels op die blad.

Dankie.

Re: Dag se aan almal.

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:33 am
by Zack Benade
Baie welkom hier by ons.

Ek glo jy en jou vroutjie sal lekker by ons inskakel en die forum saam met ons geniet.

Groete
Zack

Re: Dag se aan almal.

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:42 am
by VdWalt
Welkom en lekker kuier.

Re: Dag se aan almal.

Posted: Mon Mar 12, 2012 11:50 am
by Dippies
Hingsding jy het verkeerde plek op verkeerde tyd ondek.

Die plek is verslawend en lelik. Jy sal moet afskaal op die forum as wonderwerkie gebore is. ;D ;D

Welkom en geniet dit.

Groete
Dippies

Re: Dag se aan almal.

Posted: Mon Mar 12, 2012 3:18 pm
by Marc
Hingsding

Baie welkom, haal maar daai "Hoop glo en vertou" deel uit want "ons gaan lekker gesels op die blad"  ;)

Geniet hom
Marc

Re: Dag se aan almal.

Posted: Mon Mar 12, 2012 8:10 pm
by Jakkalsgat
Hingsding

Baie welkom geniet dit.

Groete

Jaco

Re: Dag se aan almal.

Posted: Mon Mar 12, 2012 9:31 pm
by theedge
Baie welkom bly om kennis te maak _- geniet hom

Re: Dag se aan almal.

Posted: Mon Mar 12, 2012 10:44 pm
by Sniper66
Welkom,jy moet maar so lank vir jou n gemaklike stoel aanskaf vir jou rekenaar,jy gaan nog lang ure op die Forum kuier,geniet dit.!

Sniper.

Re: Dag se aan almal.

Posted: Tue Mar 13, 2012 9:13 am
by Hingsding
Dankie ouens! Ek voel sommer al kla tuis.

Rekenaars is nie my sterkpunt nie so vergewe maar as iets nie so lekker deurkom nie.

Re: Dag se aan almal.

Posted: Tue Mar 13, 2012 9:34 am
by mamba
Baie welkom!

Re: Dag se aan almal.

Posted: Tue Mar 13, 2012 8:48 pm
by Arno Pienaar
Baie welkom hier op die forum geniet dit baie en ek glo jy sal dit baie geniet

Re: Dag se aan almal.

Posted: Thu Mar 15, 2012 1:17 pm
by Ferdi
Welkom Welkom

Jy gaan dit geniet.

Groete

Ferdi