Page 1 of 1

(VERKOOP) Swarovski Z5 3.5-18X44 BRX reticle

Posted: Tue Sep 01, 2026 11:17 am
by snakker
Swarovski Z5 3.5-18X44 scope te koop. Ringe en bubble level ingesluit. Het die BRX reticle in.

Re: Swarovski Z5 3.5-18X44 BRX reticle

Posted: Fri Sep 04, 2026 12:07 pm
by snakker
.

Re: Swarovski Z5 3.5-18X44 BRX reticle

Posted: Sat Sep 05, 2026 7:18 am
by snakker
Prys aangepas

Re: Swarovski Z5 3.5-18X44 BRX reticle

Posted: Sun Sep 06, 2026 9:19 am
by Niel Nel
Het hy Ballistic Turrets?

Re: Swarovski Z5 3.5-18X44 BRX reticle

Posted: Sun Sep 06, 2026 11:34 am
by snakker
Nee, hy het die capped turrets.

Baie lekker ligte jag scope (450g). As mens vergelyk met bv n Arken SH4 (+1kg) Weeg hy minder as die helfte van die Arken

Re: Swarovski Z5 3.5-18X44 BRX reticle

Posted: Mon Sep 07, 2026 7:15 am
by Geno
Van bosveld tot Karoo, is hierdie seker een van die beste jaggeweer teleskope wat geld kan koop. Goeie glas, lekker reticle en bitter lig.
Great produk!

Re: Swarovski Z5 3.5-18X44 BRX reticle

Posted: Mon Sep 07, 2026 2:42 pm
by snakker
Thanks Geno

Daar het julle dit nou, manne. Die is 'n Geno-endorsed produk, wat beteken hy sal jakkalse ook laat val! 😁

Re: Swarovski Z5 3.5-18X44 BRX reticle

Posted: Wed Sep 09, 2026 3:43 pm
by snakker
Verkoop