Page 1 of 1

Hulp met 22-250 asb

Posted: Wed Aug 19, 2026 8:09 pm
by Rinkhals
Goeie dag,

Ek het asb hul nodig met 'n lading vir 'n Sako 85 varmint in 22-250

55gr Hornady V-max
Lengte:61mm
Twist:1:14
Lengte: 600mm
Dop volume:44,6 grein water lapua dop

Spoed gemeet met Garmin
33 grein S335 lot722 -2%dev
Ft/sek:
3426
3437
3499
3442

33,5grein S335
3594
3533
3546
3598
3533

Baie dankie

Re: Hulp met 22-250 asb

Posted: Thu Aug 20, 2026 8:34 am
by Capt. Yoda
Jyt nogals n aansinelike sprong in spoed vir n .5gr verskil in laidng
Daai 33gr lading is vir alle praktiese doeleindes op n node, GRT reken 33.1gr vir 3462fps

Re: Hulp met 22-250 asb

Posted: Thu Aug 20, 2026 2:52 pm
by swc-tr
S355 is meer gepas dan S335 vir jou aanwending, beter dopvulling en laer drukpiek.