Page 1 of 1

BTR Gewere

Posted: Thu Jul 23, 2026 7:24 pm
by Cobus(Cobb)
Hier is n jongman wat na n jag, nou geweer wil koop. Ek het Howa voorgestel. Hy is n man wat goeie huiswerk doen voor hy koop en so kom hy toe met BTR voorendag.
Ken iemand die gewere?, het iemand so geweer? is daar naverkoop diens en parte?

Ek luister graag
Cheers

Re: BTR Gewere

Posted: Thu Jul 23, 2026 7:42 pm
by Fanta300

Re: BTR Gewere

Posted: Thu Jul 23, 2026 10:22 pm
by snakker
Ek kan geen reviews kry aanlyn op hulle nie, maar dit lyk soos n Turkse copy van die Remington 700. Klink of hy ook moontlik (van die) parte deel, en of aksie op remington 700 kolwe sal pas. My opinie is egter dat hy nie vir my goedkoop genoeg is (teenoor meer bekende handelsmerke) om n kans te vat nie

Re: BTR Gewere

Posted: Fri Jul 24, 2026 7:42 am
by Capt. Yoda
Se die man moet nog bq huiswerk doen tot hy op Tikka af kom

Re: BTR Gewere

Posted: Fri Jul 24, 2026 8:11 am
by Dash431
Capt. Yoda wrote: Fri Jul 24, 2026 7:42 am Se die man moet nog bq huiswerk doen tot hy op Tikka af kom
:laugh:

Re: BTR Gewere

Posted: Fri Jul 24, 2026 4:34 pm
by Cobus(Cobb)
Dankie julle

Cheers

Re: BTR Gewere

Posted: Fri Jul 24, 2026 4:40 pm
by snakker
Capt. Yoda wrote: Fri Jul 24, 2026 7:42 am Se die man moet nog bq huiswerk doen tot hy op Tikka af kom
Net so. Howa is definitief nie my aanbeveling nie, kwaliteit nie goed in die afgelope paar jaar nie. Hy sal nooit spyt wees oor n Tikka nie

Re: BTR Gewere

Posted: Fri Jul 24, 2026 7:49 pm
by Capt. Yoda
Is ongekukkig so. Ek het nou weer 2 gesien wat die draat op die loop/shank lyk of dit met n plumber se draat snyer gesny was