Page 1 of 1

7x64 Brenneke Norma Doppe: 49 Splinternuut

Posted: Mon Jul 20, 2026 1:43 pm
by jooste
Goeie middag

Hieronder het ek nog twee items wat nog beskikbaar is teen goeie pryse:

- 7x64 Brenneke Splinter nuwe Norma ongevuurde doppe (nuut en unprimed) (49) - R1000.00 (Nuwe Norma doppe prys R3k per 100)

- .38 Rossi Rewolver Short - R1000.00 of naaste aanbod

Ek is van Centurion. Ek kan vir jou die item koerier vir jou eie rekening indien jy belangstel.

Whatsapp my vir fotos by 0agt2nege0nege6nul94

Jagters groete