Laaste Paar Items

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Laaste Paar Items

Post by jooste »

Goeie more

Hieronder het ek paar items wat nog beskikbaar is teen goeie pryse:

- 30-06 Splinter nuwe Lapua ongevuurde doppe in Lapua houer (nuut en unprimed) (50) - R1000.00 (Nuwe Lapua doppe prys R3.3k per 100) (VERKOOP)
- .38 Rossi Rewolver Short - R1000.00 of naaste aanbod

Ek is van Centurion. Ek kan vir jou die item koerier vir jou eie rekening indien jy belangstel.

Whatsapp my vir fotos by 0agt2nege0nege6nul94

Jagters groete
Last edited by jooste on Mon Jul 20, 2026 1:11 pm, edited 1 time in total.
Nico Jooste
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Laaste Paar Items

Post by Lategan1 »

jooste wrote: Mon Jul 20, 2026 12:26 pm Goeie more

Hieronder het ek paar items wat nog beskikbaar is teen goeie pryse:

- 30-06 Splinter nuwe Lapua ongevuurde doppe in Lapua houer (nuut en unprimed) (50) - R1000.00 (Nuwe Lapua doppe prys R3.3k per 100)
- .38 Rossi Rewolver Short - R1000.00 of naaste aanbod

Ek is van Centurion. Ek kan vir jou die item koerier vir jou eie rekening indien jy belangstel.

Whatsapp my vir fotos by 0agt2nege0nege6nul94

Jagters groete
Jooste, opsie op die Lapua doppe asb.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Re: Laaste Paar Items

Post by jooste »

Hallo Lategaan1.

Hulle is joune.

Ek stuur binne volgende paar minute vir jou whatsapp met my bankbesonderhede.

Beste groete
Nico Jooste
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Re: Laaste Paar Items

Post by jooste »

Mede-Jagters

Baie dankie aan almal wat ietms gekoop het. Dit is lekker om met mede-forumlede besigheid te doen.

Beste groete.
Nico Jooste
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Laaste Paar Items

Post by Lategan1 »

jooste wrote: Mon Jul 20, 2026 1:10 pm Hallo Lategaan1.

Hulle is joune.

Ek stuur binne volgende paar minute vir jou whatsapp met my bankbesonderhede.

Beste groete
Dankie myne ontvang.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply