Page 1 of 1

David Tubb oorlede

Posted: Tue Jul 07, 2026 10:53 am
by Wouter Roets
More Manne

Ek sien gister op FB dat David Tubbs oorlede is. Dis n groot verlies vir die skiet gemeenskap. Hy was n legende en n regte student of the game. Hy sal gemis word.

RIP

Re: David Tubb oorlede

Posted: Wed Jul 08, 2026 8:59 am
by Johan van Wyk
David was inderdaad 'n yster gewees! Tragiese nuus.