Page 1 of 1

Used Primers

Posted: Tue Jun 23, 2026 10:29 am
by Jozi68
I need some Used Large rifle primers or Used Large pistol primers.

As long as they are not new; as long as they are not small.

If you reload and throw them away, or sell it as scrap brass, please consider selling them to me?

Re: Used Primers

Posted: Tue Jun 23, 2026 11:24 am
by JF123
Maybe you can tell us where you are based?

Re: Used Primers

Posted: Tue Jun 23, 2026 12:43 pm
by Jozi68
I am in Vanderkloof mostly. Sometimes in Pretoria, or Bloemfontein.

Re: Used Primers

Posted: Tue Jun 23, 2026 2:30 pm
by Pvdw
Ek het redelik baie vir jou maar hulle is gemeng? Hoeveel soek jy?

Re: Used Primers

Posted: Wed Jun 24, 2026 5:23 am
by Jozi68
Ek sal alles vat wat jy kan afstaan. Gemeng, maak nie saak nie.

Re: Used Primers

Posted: Wed Jun 24, 2026 9:07 am
by Toxxyc
Simpel vraag, ek is seker, maar wat wil jy maak met die goed?

Re: Used Primers

Posted: Wed Jun 24, 2026 9:47 am
by Capt. Yoda
Toxxyc wrote: Wed Jun 24, 2026 9:07 am Simpel vraag, ek is seker, maar wat wil jy maak met die goed?
In random doppe met random koele sit en kyk of hulle op die selfde plek skiet...

Re: Used Primers

Posted: Wed Jun 24, 2026 10:58 am
by Jozi68
Dis 'n goeie vraag.
Ek maak muurhorlosies, so dit word gebruik op 'n dekoratiewe manier...

Re: Used Primers

Posted: Wed Jun 24, 2026 1:19 pm
by spekieries
In die pyp van my press is altyd 'n klomp. As jy soek in Petoors.

Re: Used Primers

Posted: Wed Jun 24, 2026 2:01 pm
by Toxxyc
Jozi68 wrote: Wed Jun 24, 2026 10:58 am Dis 'n goeie vraag.
Ek maak muurhorlosies, so dit word gebruik op 'n dekoratiewe manier...
Ek het juis gedink met epoxy kan dit nogals oulik lyk, selfs vir 'n koffietafeltjie of coasters of iets. Jy gee my idees!

Re: Used Primers

Posted: Wed Jun 24, 2026 4:30 pm
by Wielie Waps
Ek kan vir jou afgooi in Orania of Petrusville
Of jy kan optel in Bloem....

Re: Used Primers

Posted: Wed Jul 15, 2026 10:59 am
by Wattlegrove
If you know of someone passing Harrismith, I can provide a tin full.