Page 1 of 1

375 HH

Posted: Fri Jun 19, 2026 9:06 pm
by naas222
Goeie dag.
Eks opsoek n 375HH wat nog sy iron sights op het.
Wil hom graag op n stoorings permit kan koop.
Hy moet ook nou nie n plaas se prys wees nie. Net n lekker werks gewer.
Kan my kontak op 072280732vyf.
Dankie