Goeie dag manne,
Soos reeds genoem moet iets ongelukkig plek maak vir die 7PRC.
Info:
TIKKA CTR Stainless Steel in 6.5 Creedmoor
Geweer lyk (en is) basies nuut
Ongeveer (daar is 2 so baie naby maar nie dood seker) 120 skote geskiet
Kom met Warrior Silencer en Warrior muzzle brake (met EC tuner).
Sling ook ingesluit.
Hierdie geweertjie is bitter akkuraat!!
Lading ontwikkeling was peanuts want reeds nog presies so een (net nie S/S), en glo dit of nie, laai patrone presies dieselfde.
Skiet 130gr ELDM @ 2820ft/s in een gat.
Lekker geweer vir kids en vrouens en ook baan en SA Jagters geweertjie.
Lyk of hulle (as jy kan kry) so rondom R45 000 nuut gaan wees vir net die geweer.
My Prys: Alles vir R35 000
Laat weet as u belangstel en ek stuur foto's.
Whats-up of bel: 082 821 4724
Cheers,
Leon.
Te Koop: Tikka 6.5 Creed CTR Stainless - SOLD
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Te Koop: Tikka 6.5 Creed CTR Stainless - SOLD
Last edited by Leon Crous on Mon Jul 06, 2026 7:47 pm, edited 1 time in total.
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Te Koop: Tikka 6.5 Creed CTR Stainless
As ek nie reeds een gehad het nie het ek die een gekoop. Maar ń kolega van my Francois gaan jou kontak
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
