Page 1 of 1

.38 Snub Holster

Posted: Tue Jun 09, 2026 10:50 am
by Tiny Hunter
More manne.

Weet iemand dalk waar in die Kaap ek n holster kan opspoor vir n 38 Special 2'" 5 skoot voor Saterdag. Ek soek nie n uitermatig duur een nie solank wapen stewig in hom sit. Ek het n ou leer een hier by my maar hy hou glad nie die wapen mooi stewig vas nie.

Groete

Hanro