Page 1 of 1

Opsoek na 20 - 50 300WSM doppe verkieslik Lapua

Posted: Sun Jun 07, 2026 11:11 am
by JacquesSAKO.308
Hi Manne,

Ek hoop dit gaan goed. Ons skiet 2 keer ń jaar ń gong kompetisie wat oor die 3 dae 120 skote vereis.

Nou soek ek iemand wat dalk ń paar 300WSM lapua doppe het wat hy wil verkoop omdat ek nie nog ń pak van 100 teen die huidige prys wil kopp nie

Laatweet my asb

Sent from my SM-S938B using Tapatalk