Vyftig BARNES 300WM doppe te ruil vir vyftig PPU doppe

Plaas hier items wat julle wil ruil. If you want to exchange an item for something else
Post Reply
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Vyftig BARNES 300WM doppe te ruil vir vyftig PPU doppe

Post by Manton »

Dag se ,
Ek het vyftig (50) BARNES 300WM doppe mooi kondisie net een keer gebruik ( gevuur) wat ek wil omruil vir vyftig (50) PPU doppe in soortgelyke kondisie
Die meeste van die doppe wat ek het is PPU en ek wil graag met al my doppe by een fabrikaat bly ( ek begin huile nou ook volgens gewig sorteer )
Die doppe is mooi ge-tumble en anneal maar nie gesize nie
Laat asb weet as jy in so n ruil belangstel
Dankie
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Vyftig BARNES 300WM doppe te ruil vir vyftig PPU doppe

Post by Andre308 »

Middag,

Hier op my rak staan n boks met PPU doppe. Dink dit is once fired fabriek ammo. Ek het dit destyds saam met n klomp ander goed gekoop.

Jy kan hulle verniet kry, betaal net self die shipping.

Andre
072 vyf99 6vyf11
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: Vyftig BARNES 300WM doppe te ruil vir vyftig PPU doppe

Post by Manton »

Baie dankie ,
Sal bietjie later WhatsApp vir jou steur
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: Vyftig BARNES 300WM doppe te ruil vir vyftig PPU doppe

Post by Manton »

Andre se doppe is met groot dankbaarheid ontvang en is klaar by die ander doppe gesorteer
Weereens baie dankie Andre

Die BARNES doppe is nog steeds hier en is nog reg om geruil te word

Soek net PPU - 300 Win Mag

Dankie
Post Reply