Page 1 of 1

Sako 2 piece rail

Posted: Mon May 25, 2026 7:46 pm
by Capt. Yoda
Naand manne

Ek weet die is skaars maar iemand weet nie dalk waar ek nog n stel in die hande kan kry nie?

Arms het altyd gehad maar het ook nie nou nie

Re: Sako 2 piece rail

Posted: Mon May 25, 2026 9:57 pm
by Leon Crous
Naand Kapt.
Trueworks het paar jaar terug vir my een gemaak deur vol lengte rail te sny/split.
Het perfek gewerk en hul werk was baie netjies.
Groete,
Leon.

Re: Sako 2 piece rail

Posted: Tue May 26, 2026 2:18 am
by Askari
Trueworx het so 2 maande gelede een van hulle rails op my Sako gesit. Ek is bitter tevrede met die kwaliteit van Izak se werk.

Re: Sako 2 piece rail

Posted: Tue May 26, 2026 9:45 am
by sixdays
Capt. Yoda wrote:Naand manne

Ek weet die is skaars maar iemand weet nie dalk waar ek nog n stel in die hande kan kry nie?

Arms het altyd gehad maar het ook nie nou nie
Arms Cc het ook rails

Hulle werk besonders mooi

Sent from my SM-S711B using Tapatalk


Re: Sako 2 piece rail

Posted: Tue May 26, 2026 9:49 am
by Capt. Yoda
Dankie, ek sal bq hoor by die manne

Re: Sako 2 piece rail

Posted: Wed May 27, 2026 9:39 am
by Capt. Yoda
Dankie manne as iemand erens n 2 piece Burris in n winkel sien skree asb maar ek dink eks nou eers kla met Sako rails gesukkel, gaan maar Optilock ring mounts begin gebruik. Geen mens kan so sukkel met so simpel ding nie