Page 1 of 1

Koffie roaster gesoek.

Posted: Mon May 18, 2026 9:49 pm
by Pvdw
Goeie dag manne. Ek weet sommiges hier maak craft bier en ander Gin. Ek neig nou meer in die koffie boon rigting.

Ek is opsoek na 'n 2de handse koffie boon rooster as iemand weet van 1 wat nuwe baas soek. Verkieslik nie meer as 'n 5kg eenheid nie.

Ek weet ek vat 'n wilde kans maar nou ja, met Jaracal weet jy nooit.