Page 1 of 1

Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn

Posted: Thu May 14, 2026 11:43 am
by Shaunsteyn
Goee dag lede.

Ek is opsoek na begenoemde magasyn, 5 rondte verkieselik. Magasyn het n M+ merk.

Benodig vir jag volgende week, myne was saam met m jagsak uit my huis verwyder...

Vriendelike groete

Shaun
O8482358I5
Wellington Weskaap

Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn

Posted: Thu May 28, 2026 12:26 pm
by Louisdewet
Ek soek ook 'n vyf rondte een vir 'n vriend se 30-06 as iemand kan help.

Geno het klaar bevestig hy en die invoerder kan nie huidiglik help nie.

Groete,
Louis

Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn

Posted: Thu May 28, 2026 12:48 pm
by Capt. Yoda
Plan B..

Image

Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn

Posted: Wed Jun 03, 2026 3:00 pm
by Shaunsteyn
Het reggekom met n 3 rondte magasyn. Ons 6.5CM skieters kort in elk geval nie so baie kapasiteit nie... 8)

Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn

Posted: Sat Jun 06, 2026 11:26 am
by Alwin
My beskeie opinie (of dalk nie sooo beskeie nie?):
Kry vir jou 'n aluminium magasyn van Waters Rifleman in Australiƫ af.
Terwyl jy reeds met hulle besig is, hulle maak ook 'n netjiese aluminium "bottom metal" / snellerbeul en 'n aluminium "bolt shroud".
Bietjie duur ja, maar die onverkrygbare plastiekmagasyne is ook nie juis bekostigbaar nie.

Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn

Posted: Sat Jun 06, 2026 4:16 pm
by JF123
Jou definisie van "bietjie duur" is ietwat verdag...