Page 1 of 1
Gesoek: Ou Diana, Gecado en BSA windbuks parte
Posted: Wed Apr 15, 2026 2:55 pm
by PRIVATE RYAN
Dagsê!
Ek het 'n klein versamelingkie windbuksie oor die jare opgebou.
Ek is opsoek na 2 agterste visiere of enige ou windbukse for onderdele.
Groete
Re: Gesoek: Ou Diana, Gecado en BSA windbuks parte
Posted: Mon Apr 20, 2026 11:14 am
by Jaco Bezuidenhout
More Private Ryan,ek het n ou Gecado mod 25 winbuksie te koop
Kontak my vir fotos,hy nog heel oorspronklik met visiere ens
Groete
Jaco
07175536negedrie
Re: Gesoek: Ou Diana, Gecado en BSA windbuks parte
Posted: Mon Apr 20, 2026 1:00 pm
by AgroDuck
PRIVATE RYAN wrote:Dagsê!
Ek het 'n klein versamelingkie windbuksie oor die jare opgebou.
Ek is opsoek na 2 agterste visiere of enige ou windbukse for onderdele.
Groete
Hi Private Ryan,
Gee asb n boodskap om te gesels oor windbukse vir onderdele
07 dubbel twee 98 7197
Peet
Sent from my SM-A566B using Tapatalk