Page 1 of 1

MP300 balistiese / herlaai data vir 357Mag

Posted: Tue Apr 14, 2026 12:46 pm
by Crossforge
Ek het die pamflet verloor wat saam met n blik MP300 dryf middel gekom het. Blik is nog vol en ek wil dit graag gebruik om 357mag rondtes te laai. Sal dit waardeer as enige iemand dalk 'n kopie of laai data het.

Re: MP300 balistiese / herlaai data vir 357Mag

Posted: Tue Apr 14, 2026 1:00 pm
by tripodmvr
Die PDF's wat ek het, wil nie oplaai nie. Stuur jou epos adres na my forumnaam plus @gmail.com en ek stuur dit vir jou.

Re: MP300 balistiese / herlaai data vir 357Mag

Posted: Wed Apr 22, 2026 8:42 am
by Crossforge
Het antwoord op my eie vraag gekry maar post dit indien iemand anders dit ook nodig kry.
MP300 is vervang deur S265. S265 is effens vinniger so dit sal veilig wees om S265 se data te gebruik vir MP300. 10.7gr. MP300 sal byvoorbeeld vervang word met 10.2gr S265. Verskil van ongeveer 5%.