Page 1 of 1

Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Wed Apr 08, 2026 8:10 pm
by Jacques du Plooy
Dagsê,

Soos genoem is ek opsoek na bg kolf vir 'n regs aksie Tikka indien iemand een sien of self een van die hand wil sit. Laat weet my asb. Sal baie waardeer.

Groete.

Re: Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Thu Apr 09, 2026 1:22 pm
by sixdays
Wil nie n post Hijack nie, maar ek is ook opsoek na een of moontlik n bifrost.

Natuurlik eers nadat jacques reggekom het

Sent from my SM-S711B using Tapatalk

Re: Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Thu Apr 09, 2026 1:39 pm
by Dehan.Rheeder
Jacques du Plooy wrote:Dagsê,

Soos genoem is ek opsoek na bg kolf vir 'n regs aksie Tikka indien iemand een sien of self een van die hand wil sit. Laat weet my asb. Sal baie waardeer.

Groete.
Hi Jacques

My Skoonpa het een wat van sy Tikka 308 afkom, as ek reg onthou soek hy R9000 neg. vir die kolf.

Jy kan my op whatsapp kontak as jy meer informasie nodig het

083 651 9357

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Re: Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Fri Apr 10, 2026 6:10 am
by Jacques du Plooy
Dehan.Rheeder wrote: Thu Apr 09, 2026 1:39 pm
Jacques du Plooy wrote:Dagsê,

Soos genoem is ek opsoek na bg kolf vir 'n regs aksie Tikka indien iemand een sien of self een van die hand wil sit. Laat weet my asb. Sal baie waardeer.

Groete.
Hi Jacques

My Skoonpa het een wat van sy Tikka 308 afkom, as ek reg onthou soek hy R9000 neg. vir die kolf.

Jy kan my op whatsapp kontak as jy meer informasie nodig het

083 651 9357

Sent from my SM-A566B using Tapatalk
Dankie, ek boodskap jou.

Re: Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Fri Apr 10, 2026 12:31 pm
by Frederik
Praat met Arend hy het ook wat hy wil swaai 083 413 0100 stuur maar vir hom Whastapp of 'n lui.

Re: Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Mon Apr 13, 2026 8:46 am
by Jacques du Plooy
Frederik wrote: Fri Apr 10, 2026 12:31 pm Praat met Arend hy het ook wat hy wil swaai 083 413 0100 stuur maar vir hom Whastapp of 'n lui.
Dankie Frederik

Re: Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Tue Apr 14, 2026 7:26 am
by Hano243
Ek het een wat ek ook binnekort in die mark sal sit, ek wag net nog vir my custom kolf.

Re: Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Mon Apr 20, 2026 12:24 pm
by Jacques du Plooy
Hano243 wrote: Tue Apr 14, 2026 7:26 am Ek het een wat ek ook binnekort in die mark sal sit, ek wag net nog vir my custom kolf.
Dankie

Re: Opsoek na Tikka GRS BERSERK kolf

Posted: Sat Apr 25, 2026 11:07 am
by Sniper18
Screenshot_20260425_110504_Gallery.jpg
Ek het hierdie kolf te koop
Whatsapp my by 074 vier945198