Browning 12ga chokes gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Browning 12ga chokes gesoek

Post by Pvdw »

Ek is opsoek na 2 Browning INVECTOR flush chokes in 1/4 en 3/4 choke. Ek het darm die ander 3 en die 2 gaan seker nie van my 'n veel beter wingshooter maak nie maar dit voel darm net lekker as die stel volledig is.

Enige iemand wat het of weet waar daar rondlê sal wardeer word.

Peet

0829203978
Post Reply