Page 1 of 1
6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Mon Mar 23, 2026 11:20 am
by Capt. Yoda
More maats
Ek soek so 100 van elk van die doppe as iemand dalk het wat rond le, once fired fabrieks doppe is ook reg.
Winchester, PPU, Federal enige iets wat in die velt kan verloor word
Laat weet asb as iemand iets het wat rond le
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Mon Mar 23, 2026 11:27 am
by obasch
Ek het 80x nuwe Sako 22-250 brass primed met CCI BR4 primers - R2300 ONA. Centurion
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Mon Mar 23, 2026 11:47 am
by Capt. Yoda
Dankie ma ek soek goedkoop doppe wat verloor kan word
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Mon Mar 23, 2026 12:17 pm
by Pvdw
Capt. Yoda wrote: Mon Mar 23, 2026 11:47 am
Dankie ma ek soek goedkoop doppe wat verloor kan word
Wat is goedkoop?? Ek dink ek het 60 of 80 RWS virgin doppe vir die Swede.
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Tue Mar 24, 2026 5:49 am
by Capt. Yoda
Pvdw wrote: Mon Mar 23, 2026 12:17 pm
Capt. Yoda wrote: Mon Mar 23, 2026 11:47 am
Dankie ma ek soek goedkoop doppe wat verloor kan word
Wat is goedkoop?? Ek dink ek het 60 of 80 RWS virgin doppe vir die Swede.
Basies nie wat premuim brass in n winkel kos nie
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Tue Mar 24, 2026 8:31 am
by Arnold
Ek het vir jou 30-06 doppe vir 'n goeie prys

Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Tue Mar 24, 2026 9:47 am
by Wielie Waps
Ek weet nie wat die verskil tussen die 2 is nie , maar ek het vir jou 11 S&B doppe in 6.5x57
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Tue Mar 24, 2026 12:54 pm
by Pvdw
Arnold wrote: Tue Mar 24, 2026 8:31 am
Ek het vir jou 30-06 doppe vir 'n goeie prys
30-06 Gee mens weg, jy verkoop dit nie, nie eers vir goedkoop nie

Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Tue Mar 24, 2026 1:08 pm
by Lategan1
Lyk my jy het afgeskaal en stil stil ‘n versamelaar geraak?
Beste.
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Tue Mar 24, 2026 1:59 pm
by Capt. Yoda
Ek sit en kyk hier na n 30.06 dop en n 6.5x55 wilson inline Die maar eks nie seker hoe ek die ding moet benader nie, ek reken ek gaan vreeslik baie van daai nek moet af sny
Die groot winkel het Hornady doppe wat verbasend nie mal duur is nie so ek sal somer more n paar pakke da gaan kry, laat weet maar as iemand n 100 winchester 22250 doppe daar in n kas ontdek
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Thu Apr 23, 2026 1:59 pm
by Capt. Yoda
Capt. Yoda wrote: Tue Mar 24, 2026 1:59 pm
laat weet maar as iemand n 100 winchester 22250 doppe daar in n kas ontdek

Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Fri Apr 24, 2026 8:22 am
by Fanta300
More Capt. Het jy al reg gekom?
Het 38 Lapua doppe vir jou. 8 het reeds primers in.
R300
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Mon May 04, 2026 9:23 am
by Capt. Yoda
Fanta300 wrote: Fri Apr 24, 2026 8:22 am
More Capt. Het jy al reg gekom?
Het 38 Lapua doppe vir jou. 8 het reeds primers in.
R300
Askies Oom Fanta ek het die gemis, Oom het nie dalk nog so 12 wat da erens in n laai le nie

Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Posted: Mon May 04, 2026 1:05 pm
by Fanta300
Die 6.5 Lapuas is almal nog beskikbaar.
WA my dan praat ons verder.
0828729agtagt5