Page 1 of 1

Balistix Tumbler Opinie

Posted: Wed Mar 11, 2026 12:13 pm
by Dehan.Rheeder
Goeie dag Manne

Ek kom vra vir julle opinie oor die Balistix pro wet tumbler, ek kry nie rerig resensies aanlyn nie so het na die forum toe gekom om te hoor of iemand een het en hoe hulle ervaring is met hom tot nou toe, en ander manne se opinies te kry oor die item?

dankie julle

mooi dag
- Dehan

Re: Balistix Tumbler Opinie

Posted: Wed Mar 11, 2026 2:00 pm
by heywillie
Daai is 'n juweliers tumbler. Mens kan dit aanlyn koop by 'n paar plekke.
Ek vermoed dis iets wat hulle invoer en net hulle naam op sit.
My broer gebruik een en hy werk goed, mens kan net nie baie doppe op 'n slag doen nie.

Re: Balistix Tumbler Opinie

Posted: Wed Mar 11, 2026 2:59 pm
by Dehan.Rheeder
heywillie wrote: Wed Mar 11, 2026 2:00 pm Daai is 'n juweliers tumbler. Mens kan dit aanlyn koop by 'n paar plekke.
Ek vermoed dis iets wat hulle invoer en net hulle naam op sit.
My broer gebruik een en hy werk goed, mens kan net nie baie doppe op 'n slag doen nie.
Dankie Willie

ek het gesien mens kry die 60 doppe en 120 doppe opsie, so ek kyk na die groter een.

ek was meer bekommerd oor kwaliteit aangesien dit soveel goedkoper is as enige ander tumbler op die mark en bang die drom kraak vinnig of so iets.

waardeer die terugvoering

Re: Balistix Tumbler Opinie

Posted: Thu Mar 12, 2026 8:30 am
by Capt. Yoda
Google 3kg rock polishing machine

Re: Balistix Tumbler Opinie

Posted: Thu Mar 12, 2026 8:57 am
by Dehan.Rheeder
Capt. Yoda wrote: Thu Mar 12, 2026 8:30 am Google 3kg rock polishing machine
Dankie Capt Yoda

Re: Balistix Tumbler Opinie

Posted: Thu Mar 12, 2026 12:22 pm
by LUAN
Hoeveel van die stainless polishing media het jy nodig op so model?

Re: Balistix Tumbler Opinie

Posted: Thu Mar 12, 2026 12:52 pm
by Capt. Yoda
Ek het geen idee wie die mense is nie maar hier kan jy hom somer spec soos jy hom soek

https://www.capetools.co.za/product/mini-tumbler/

Re: Balistix Tumbler Opinie

Posted: Thu Mar 12, 2026 3:05 pm
by Dehan.Rheeder
Capt. Yoda wrote: Thu Mar 12, 2026 12:52 pm Ek het geen idee wie die mense is nie maar hier kan jy hom somer spec soos jy hom soek

https://www.capetools.co.za/product/mini-tumbler/
gaan hulle probeer kontak en kyk wat ek kan uitvind oor hulle, weereens baie dankie