Page 1 of 1
QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 08, 2026 10:33 am
by JacquesSAKO.308
Hi manne,
Sal iemand asb vir my die lading kyk. Groepering om spoed te kyk was so 0.6 MOA.
.223
26" 1:8 twist krieger
73 gr ELD-M 61.7mm TPL
25gr N540
Spoed 2939 fps
H20 - 30.5 gr
Baie dankie
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 08, 2026 11:59 am
by tripodmvr
Sien die aangehegte berekening wat toon dat die lading op Node 4 is. Jy kan ook Node 3 1/2 probeer. Beide QL en GRT stem saam oor 25.5gr en spoed van 2990 tot 3000vps.
JS223 Node 4.png
Re: QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 08, 2026 8:29 pm
by JacquesSAKO.308
Baie dankie. Sal hom so laai en volgende naweek gaan probeer
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 15, 2026 12:07 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Tripod,
Sal jy dalk moontlik vir my met 75gr ELD-M ook kan kyk?
62.5mm
25.3 gr N540
2960 fps
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 15, 2026 2:02 pm
by tripodmvr
Kyk hoe maak 25.4 en spoed van 2970vps vir node 3 1/2. Druk is by 58K van maks 62K psi. Hou dus dop vir druktekens. Die 25.3gr behoort al goeie groepe te skiet.
Node 4 - QL gee 24.9gr vir 2920vps. GRT gee 25.1gr vir 2940vps.
Re: QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 15, 2026 2:24 pm
by JacquesSAKO.308
Dankie Tripod,
Hy groepeer nie great nie so 1 MOA ek het hom laat kamer vir die 75gr ELD so wil hulle graag skiet maar op die oomblik lyk dit nie asof ek saar gaan uitkom nie.
55gr Blitzkings skiet hy dat net die rand van die gat groter raak
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 15, 2026 3:44 pm
by tripodmvr
Na jy die ladings aangepas het kan jy ook moontlik kyk na TPL. Jy het nie die huidige sprong na die lande genoem nie, maar korter kan dalk help. Daar is al genoem dat die 80 greiners soms beter werk.
Re: QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 15, 2026 6:12 pm
by JacquesSAKO.308
Ek spring 0.5mm lande toe het al in my .22-250 gesien dat die 75gr eld nie van n kort jump hou nie
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: QL hulp benodig met .223 Asb
Posted: Sun Mar 15, 2026 7:51 pm
by tripodmvr
Ek sou dan ook kyk wat 1mm sprong maak.