Page 1 of 1
Oorlog in die Midde-ooste
Posted: Sun Mar 01, 2026 7:24 pm
by tripodmvr
Ek hoop julle familielede wat in Dubai, Qatar ens. is, het ongeskonde deur die missiel en hommeltuig aanvalle gekom. Het nou met my seun en skoondogter gesels en hulle erken dat die aanslag gister redelik fel was.
Re: Oorlog in die Midde-ooste
Posted: Sun Mar 01, 2026 9:01 pm
by Apie
My een swarrie is tans in Dubai, vroegste wat hulle moontlik daar uit kan kom is Dinsdag, lyk my so uur terug weer klomp bomme geval
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Oorlog in die Midde-ooste
Posted: Sun Mar 01, 2026 9:10 pm
by DWB
Sterkte almal.
Juis gister vir my skoonmense gesĂȘ hoe bly hulle kan wees dat hulle nie meer daar is nie.
Re: Oorlog in die Midde-ooste
Posted: Mon Mar 02, 2026 4:19 am
by Ds J
Ons kontakte is nog veilig.