Page 1 of 1
Courtney's Hersool
Posted: Thu Feb 26, 2026 5:45 am
by obasch
Waar kan ek van my ou Courtney stewels laat hersool?
Enige plek in die land. Met PUDO kan dit na enige plek toe gestuur word.
Re: Courney's Hersool
Posted: Thu Feb 26, 2026 6:02 am
by Ds J
Re: Courney's Hersool
Posted: Thu Feb 26, 2026 6:08 am
by obasch
Daardie sole wat hulle nou-se-dae gebruik doen dit net nie vir my nie.
Ek soek na iets soos wat op sekere vroeƫ 2000's Courtneys was.
Re: Courney's Hersool
Posted: Thu Feb 26, 2026 7:05 am
by DWB
Ek het deur
leather@shashe.co.za met hulle gedeel.
Jy kan kies watse sole jy wil laat opsit, hetsy ripple, 4x4 of Cleat(As ek reg onthou)
Baie maklike proses. Stuur net Musina toe en hulle sort dit van daar af.
Re: Courney's Hersool
Posted: Thu Feb 26, 2026 8:39 am
by Louisdewet
Wat kos so hersool?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Courney's Hersool
Posted: Thu Feb 26, 2026 11:50 am
by DWB
So om en by 'n duisend rand. Hang af hoeveel herstelwerk hulle op die skoen moet doen.
Re: Courney's Hersool
Posted: Thu Feb 26, 2026 11:53 am
by Gerhardu
Postnet Messina. Hou maar net ingedagte. Jy gaan n hele paar maande sit sonder jou boots.