Page 1 of 1

Howa 375 Ruger Prys

Posted: Mon Feb 23, 2026 12:10 pm
by J.A.N
Goeie dag mense.

Ek wil net hoor wat dink julle sal ñ Howa 375 Ruger werd wees. Ek is een aan gebied en moet ñ offer in sit.
Die geweer kom saam met ñ stel dies,Nikon teleskoop, doppe. Soos ek verstaan het die geweer tussen 500 na 750 skote geskiet.

Ek waardeer alle terugvoer.

Re: Howa 375 Ruger Prys

Posted: Mon Feb 23, 2026 12:19 pm
by snakker
Hang af van watter dies, teleskoop model, dop vervaardiger en hoeveelheid.

Kolf neem ek aan is hogue, so sê so R11k vir net die geweer. Tel dan die extras by

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk


Re: Howa 375 Ruger Prys

Posted: Mon Feb 23, 2026 2:02 pm
by J.A.N
Ek het die verdere inligting gekry.
Teleskoop - Nikon 2.5x10 - 42 BDC
Dies - RCBS
Doppe - Hornady (±100)

Re: Howa 375 Ruger Prys

Posted: Mon Feb 23, 2026 4:44 pm
by snakker
R1000 vir scope, R800 vir dies, R1000 vir doppe

So ek sou sê R14k vir pakket?

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk