222 Rem bushing dies

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
kettieklip
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Mon Sep 05, 2016 1:58 pm

222 Rem bushing dies

Post by kettieklip »

Ek's op soek na 'n body sizer die, met nek bushing, asook 'n bushing nek sizer.
Vir 222 Rem.
Tipies Redding se Type-S.

Laat hoor asb.
083 6756072
Hennie. Stellenbosch
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: 222 Rem bushing dies

Post by Jaco Bezuidenhout »

Middag Hennie ek het vir jou n Redding fl bushing die vir n 222 rem.
Groete
Jaco
Post Reply