Page 1 of 1

QL hulp met 280 AI asb

Posted: Tue Feb 10, 2026 6:51 pm
by Pieterburger
Middag Manne,

Ek sal dit waardeer indien iemand my kan help met n moontlike lading op die volgende :

280 AI
Berger Hybrid 180 gr
Loop lengte 711 mm
Dop H2O volume 72.08
TPL gelaai 90.75
Dop Lengte 63.91 mm
Kruit - 58.0 gr VV N560
Spoed was 2848.6 ft/s gemeet met Garmin. .

Groete

Groete

Re: QL hulp met 280 AI asb

Posted: Tue Feb 10, 2026 7:05 pm
by tripodmvr
QL bereken Node 5 as 57,8gr en 2840vps. Druk by 54K psi. Hoe het die groep gelyk?

Re: QL hulp met 280 AI asb

Posted: Tue Feb 10, 2026 7:20 pm
by Pieterburger
Het op 100 m geskiet. 3 skote van die 5 was bymekaar. Maar het net gefokus op spoed skiet. Ek sal weer laai en op 200 gaan skiet. Dankie vir hulp sover. Sal laat weet hoe lyk die groepe.