Page 1 of 1

Te Koop: GRS Rem 700 kolf in Swart

Posted: Mon Jan 26, 2026 1:29 pm
by Boesman10
GRS Kolf beskikbaar vir Remington 700 reeks in swart met draband. R 8000 maar maak 'n offer van R7500 en hy is joune.

Wapen verkoop en die kooper het eie kolf gehaad. Net 2 jagte gedoen met die kolf. Baie skoon. Ek is in die Paarl. Kontak my op 0825525852. Kan kourier na jou toe.

Re: Te Koop: GRS Rem 700 kolf in Swart - R8000

Posted: Tue Feb 17, 2026 10:26 am
by Boesman10
Stampie vir aandag.