CZ 75 mm

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

CZ 75 mm

Post by 3006 »

Goeie more

My swaer wil van sy CZ75 9MM ontslae raak aangesien hy nou aftree en ouetehuis toe gaan. Daar is minder as 200 rondtes deur hom en hy was maar n safe queen. Wapen is in n baie goeie toestand en kom met altwee sy magesyne en Pachmayr grips.

Hy kyk na R6500 of n redelike offer vir die wapen.

Kotak Adre by 083 655 3315 indien jy belang stel. Hy is die week in Marloth Park so die sein mag dalk swak wees.

Groete
Post Reply