Page 1 of 1
Hornady bullet file
Posted: Fri Jan 23, 2026 9:51 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,
Kan iemand my asseblief help met 'n QL bullet file vir Hornady .257 134gr ELM-M?
Sal baie waardeer.
Re: Hornady bullet file
Posted: Sat Jan 24, 2026 6:15 pm
by tripodmvr
Hierdie is die nuwe generasie koeëls vir die stywer groefdraai nuwe kalibers. Jy sal heel moontlik self die koeël moet meet en hom skep in QL.
Re: Hornady bullet file
Posted: Mon Jan 26, 2026 6:24 am
by 6.5/284Norma
tripodmvr wrote: Sat Jan 24, 2026 6:15 pm
Hierdie is die nuwe generasie koeëls vir die stywer groefdraai nuwe kalibers. Jy sal heel moontlik self die koeël moet meet en hom skep in QL.
Dankie, sal meet en by jou kom kers opsteek...
Re: Hornady bullet file
Posted: Mon Jan 26, 2026 8:22 am
by Toyrsi
Marius plaas asb die bullet file hier as jy hom dalk skep.
Re: Hornady bullet file
Posted: Mon Jan 26, 2026 6:08 pm
by tripodmvr
Sal so maak sodra ek data kry.
1. Lengte van koeël
2. Klein deursnee van bootstert
3. Lengte van bootstert
4. G1 BC
Re: Hornady bullet file
Posted: Wed Jan 28, 2026 6:40 am
by 6.5/284Norma
tripodmvr wrote: Mon Jan 26, 2026 6:08 pm
Sal so maak sodra ek data kry.
1. Lengte van koeël
2. Klein deursnee van bootstert
3. Lengte van bootstert
4. G1 BC
1 - 36.73mm
2 - 5.35mm
3 - 4.38mm
4 - .645
Re: Hornady bullet file
Posted: Wed Jan 28, 2026 9:24 pm
by tripodmvr
".257, 134, Hornady ","134","1.446","5.36","6.53","4.37","G1","2",".257",".645",".645","","","","","","","","","","25"
Re: Hornady bullet file
Posted: Tue Feb 03, 2026 7:35 am
by 6.5/284Norma
Baie dankie!