Page 1 of 1
Nuwe Sierra koeëls vir 2026
Posted: Thu Jan 22, 2026 11:54 am
by tripodmvr
Re: Nuwe Sierra koeëls vir 2026
Posted: Thu Jan 22, 2026 12:09 pm
by Tiny Hunter
Daar is sommer n paar lekker pitte wat kom!
Sent from my CPH2521 using Tapatalk
Re: Nuwe Sierra koeëls vir 2026
Posted: Thu Jan 22, 2026 12:30 pm
by Jcvdb
Daai 153gr het my naam op
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Sierra koeëls vir 2026
Posted: Thu Jan 22, 2026 12:47 pm
by Kallie Fernhout
Jcvdb wrote: Thu Jan 22, 2026 12:30 pm
Daai 153gr het my naam op
Sent from my iPhone using Tapatalk
Het ook geloer na hom vir my 6.5 Saum maar sy BC is heelwat lae as die Berger 153.5gn
Re: Nuwe Sierra koeëls vir 2026
Posted: Thu Jan 22, 2026 1:14 pm
by Capt. Yoda
Julle het darem tyd om te spaar nog, klink of hulle somer aansienlik duurder as Bergers gaan wees as hulle eventually hier uit kom
Re: Nuwe Sierra koeëls vir 2026
Posted: Thu Jan 22, 2026 1:19 pm
by Toyrsi
Ek dink nie iets gaan sommer gou die Berger se BC klop nie maar hel hulle is net vrek duur.
Ek skiet hulle in my 6.5x55Ack
Re: Nuwe Sierra koeëls vir 2026
Posted: Thu Jan 22, 2026 4:45 pm
by Capt. Yoda
Toyrsi wrote: Thu Jan 22, 2026 1:19 pm
Ek dink nie iets gaan sommer gou die Berger se BC klop nie maar hel hulle is net vrek duur.
Ek skiet hulle in my 6.5x55Ack
Die ander manne het darem in gehaal die laaste paar jaar. Ek kyk gister nou laat my laaste batch ELDs in 6mm omtrent klaar is bq na wat nou beskikbaar is. Die laaste 1000 elds wat ek gekoop het was R680/100 toe was Bergers 1200 n 100. Elds is nou R1300/100 en Bergers R1500 odd/100 so nou gaan ek ma weer die geles skiet