87gr V-Max ~ .243 Win
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
87gr V-Max ~ .243 Win
Wie hier skiet die 87gr V-Max uit hulle 243 Win of ander 6mm?
Hoe lank is jou loop (is dit 'n custom loop?) en teen watse spoed skiet jy die koeeltjie?
6mm lok my en die koeeltjie teen so 3300 fps lyk nie sleg nie.

-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
ek skiet die 87 gr vmax uit n 24" howa varmitter op die 243 win.met 43,5gr S365 loop hy so 3270ft/s baie goeie akkuraatheid.het goeie spoed en akkuraatheid gekry op 44.5g en 3340ft/s maar die drukking het begin pla.as die loop moeg is wag daar n 28" brougton loop wat ek wil ackley of 6xc toe gaan.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Arnold
Ek dink jy ken my resep!
243AI, 30" broughton, 3450ft/s! Die resep het my baie mooi gehelp saterdag in Swellendam toe die wind gepla het! Die effek van die wind wanneer dit verander het oor die kloof was aansienlik minder as die manne wat 'n ligter koeel geskiet het (55gr teen 4100ft)....
Ek weet Arnold Viljoen en Pieter skiet hulle ook en ons al 3 is baie gelukkig met hulle!
Willem
Ek dink jy ken my resep!
243AI, 30" broughton, 3450ft/s! Die resep het my baie mooi gehelp saterdag in Swellendam toe die wind gepla het! Die effek van die wind wanneer dit verander het oor die kloof was aansienlik minder as die manne wat 'n ligter koeel geskiet het (55gr teen 4100ft)....
Ek weet Arnold Viljoen en Pieter skiet hulle ook en ons al 3 is baie gelukkig met hulle!
Willem
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Dankie Willem, is die scores van die gong challenge iewers beskikbaar of kan jy dalk bietjie die eindresultaat met ons deel?
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Arnold
Ons het vinnig geskiet en toe by Suid-kaap ook gaan skiet so ek kan nie baie se oor die uitslae nie net gebel na die tyd! Arnold Viljoen het gewen met 19 en ek en Kanollie was saam 2de met 18 ek weet Pieter het 17 gehad, als uit 20! Ongelukkig al wat ek weet!

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Willem
Spot maar......maar my 55gr gaan Saterdag bloem toe in die A span en joune...hie.hie..hie
(ou willie sorry maar ek kan nie die een laat glip het nie)
Op n erinstige noot jy is 100% reg die wind maak my lam oor n kloof(veral as dit n rukwind is) en as dit verder as 250 m is onder 250m kan ek nog goed kompiteer,verder maak BC n groot verskil.
Ek proe nou nog die stof van jou en baboon nie weer le ek langs julle twee nie
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Ek dink met die hoe BC van die 6.5mm mik ek nou gans te ver af vir wind.
Die 6mm is maar iets wat ek in gedagte het vir as my seuns groter is. So die geweer se loop sal 24" of korter wees en ek kyk na iets wat mens van 55gr tot en met so 87gr kan skiet.
Die 6mm is vir my n effense beter opsie as n 224 kaliber vir n multi purpose klein kaliber.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Ek het 87gr's gekoop omdat ek nie 55gr's lekker kon groepeer nie. Nou is ek meer tevrede.
As iemand my 55 NosBalTips wil omruil vir 87 Vmax'e laat weet.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Watse dryfmiddel het jy saam met die 55's gebruik?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
41gr S321, So 3760vt/s gekry, wou nie hoer gaan nie, nou 22-250 gekoop wat die kombinasie vervang het.Arnold wrote: Watse dryfmiddel het jy saam met die 55's gebruik?
Kry nou rustige 3170vt/s met 41.5gr S365 met die 87gr's
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Hi Arnold ek kry uit myne ook 3450 dan groepeer jy mooi. Is wel n Bartlein wat 28' is en dan is die koels 87 bergers. Is n AI.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Arnold,
Ek skiet hulle tans ten 'n baie mak 3325fps uit 'n 28" 1/10 broughton en 46.8grS365.
Die volgende node l? so op 58K psi en gee so in die orde van 3520fps. Die enetjie het ek nognie getoets nie, so ek sal nie kan s? of hy wel haalbaar is nie.
Johan/ Willem, Met die smaak van stof nog vars in my tande kan ek steeds nie glo die wind het ons so gedruk nie. (vir die manne wat nie daar was nie, die baan was 300m op 'n blesbok uit die prone posisie. Die vlaggie by die teikens het van regs na links gewaai, maar ook heel dikwels na die skuts se kant toe gewapper. waar ons gel? het was die wind so in die orde van 5- 7mph (skat ek) en wel oorwegend van regs na links. Terwyl ons geskiet het het die stof wat die muzzle blast opskop amper reg in ons gesigte gewaai en ek het gereken dat ons niks meer as 3 duim kan waai nie. Groot was die ontnugtering om die 6-7" shift te sien en al die -15's wat daarmee gepaart gaan. Daar was wel 'n dip tussen die skietposisie en die teikens, waaroor ons moes skiet)

Johan
Dis reg ek kan dit vat, het net te laat begin om met die 87 te skiet, net met 1 plek gemis!
Wys jou net hoe sterk is die kompetisie in kaapjag, ons kom vat sommer die 1ste 3 plekke daar by julle op tuisgrond, stof en al....
Geniet Bloem, Meskien volgende jaar
Willem
Dis reg ek kan dit vat, het net te laat begin om met die 87 te skiet, net met 1 plek gemis!
Wys jou net hoe sterk is die kompetisie in kaapjag, ons kom vat sommer die 1ste 3 plekke daar by julle op tuisgrond, stof en al....
Geniet Bloem, Meskien volgende jaar
Willem
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: 87gr V-Max ~ .243 Win
Hi Arnold
Ek gooi hulle teen 3148 fps gemiddeld uit n 22" loop met 43.4gr S365 sonder enige druk probleme en kry goeie konstante groepe met dit.
Groete
Jurgens

'Hunting is a bush walk with a purpose"