Middag manne,
Ek het n 2006 4.0V6 prado wat ek wil vervang met n nuwer model.
As daar iemand is wat moontlik so iets wil verkoop sal ek dit baie waardeer as julle my kan kontak asb.
Ek kyk maar weer na die V6 of na die 2.8 diesel
Wil nie graag n kar koop met meer as 120k km op nie
Dankie vir julle hulp!
Opsoek na 2015+ Toyota Prado VX
-
Frikkie dei Rot
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Mon Oct 14, 2024 8:09 am