Page 1 of 1

SAPS Aansoek Tracking

Posted: Thu Dec 11, 2025 12:24 pm
by obasch
Is die SAPS app op selfoon en navraag ivm vordering van lisensieaansoeke op die web nog in werking?

Re: SAPS Aansoek Tracking

Posted: Thu Dec 11, 2025 2:06 pm
by alecjohnson
Ek weet nie van die app nie, maar raai die app gebruik die volgende webwerf:

https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php