Goeie dag,
Ek het n Innovative Technologies Belted Magnum base collet die te koop. Die werk vir amper al die belted magnum doppe wat vanaf die 300H&H afkomstig is. Dit druk die dop net bo die belt kleiner.
Ek het dit saam met my 300win mag pakket gekry, maar na n klomp skote op my doppe het ek nognie hierdie die nodig gekry nie.
R3000 en ek betaal Postnet-Postnet.
Groete
Andre Huisamen
Durbanville
072 vyf99 6511
Belted Magnum Base collet die
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Belted Magnum Base collet die
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: Belted Magnum Base collet die
Hi Andre
Ek lees so bietjie oor die 375hh herlaai. Pierre van der Walt stel in sy boek voor dat mens so matrys gebruik as jy FL resize om die “bulge” terug te druk.
Dit verlang seker n aparte draad om te bespreek maar gewonder of jy dan FL resize? Of ‘n “neck collet” die gebruik?
Dit hang seker ook af van die spesifieke geweer se kamer
Ek lees so bietjie oor die 375hh herlaai. Pierre van der Walt stel in sy boek voor dat mens so matrys gebruik as jy FL resize om die “bulge” terug te druk.
Dit verlang seker n aparte draad om te bespreek maar gewonder of jy dan FL resize? Of ‘n “neck collet” die gebruik?
Dit hang seker ook af van die spesifieke geweer se kamer
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Belted Magnum Base collet die
Hierdie die druk net die eerste duim vanaf die belt op boontoe.Branderplank wrote: Sun Jan 25, 2026 8:30 am Hi Andre
Ek lees so bietjie oor die 375hh herlaai. Pierre van der Walt stel in sy boek voor dat mens so matrys gebruik as jy FL resize om die “bulge” terug te druk.
Dit verlang seker n aparte draad om te bespreek maar gewonder of jy dan FL resize? Of ‘n “neck collet” die gebruik?
Dit hang seker ook af van die spesifieke geweer se kamer
As hierdie stap gebruik word, dan sal ek voorstel dat dit gedoen word voor die dop met n ander "normale tiep matrys" gesize word, aangesien die brass iewers heen moet gaan, en gaan heel moontlik die skouer vorentoe druk.
Ek het op my 300 win mag al oor die 8 skote op van die Lapua doppe, en hulle pas nog gemaklik in my geweer se kamer, so ek het werklik nie n gebruik vir hierdie matrys nie.
Maar ek kan dink dat n mens wat bietjie hoër druk skiet, of iemand wat n belted magnum laai vir gevaarlike wild skiet, hierdie matrys kan gebruik om hulle doppe weer gemaklik te kan maak pas in die geweer se kamer.
Groete