Skietlamp Advies
Posted: Tue Dec 02, 2025 8:27 pm
Naand Manne
Met al die nuwe tegnologie op die mark(ek ihet grootgeword met ‘n kooperasie Coleman spotlight en later het ons Lightforce 170 en 240 gebruik om in die nag te jag.
Wat is deesdae die inding?
Algemene plaasbakkie nag jag(ystervarke, springhase en die odd jakkals wat te dom is om weg te hol)
Enige advies sal waardeer word!
Sent from my iPhone using Tapatalk