Jag geleenthede 2026 gesoek
Posted: Tue Dec 02, 2025 8:55 am
More manne.
Die plase waar ons jag die afgelope paar jare gaan die boere rus hierdie jaar om hulle kudde weer bietjie te groei.
Ons is 6 vriende wat saam jag vir die afgelope amper 10 jaar in Swartwater en ook net langs Madikwe in Noord Wes.
Ons loopjag hoofsaaklik Blesbok, Wildebees, Rooibok, kudu en varke vir vleis maar is oop vir ander spesies ook.
Ons is nou opsoek na 'n plaas vir volgende jaar vir die eerste of tweede week in Julie 2026 so rondom 400KM om Pretoria.
Ek vra maar hier omrede daar soveel skelms en scams is as mens plaas begin te soek.
Ek kan enigetyd die boere se nommers gee om te skakel vir verwysing van ons groep se optrede en gedrag in die veld.
Groete