Page 1 of 1

Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Mon Dec 01, 2025 8:32 pm
by nicolvisagie
Thermals:

1. ATN Mars 4 HD 640x 480 2.5-25 met Rangefinder (ABL 1000)
- kom met al die oorspronklike bokse
- ⁠ATN Spare parts kit
- ⁠sal kourier insluit binne SA
- ⁠alle oorspronklike toebehore steeds beskikbaar
- ⁠R40000 (Prys verlaag)

1. Senopex A5
- 384 x 288 Sensor
- ⁠2 x stelle batterye (een stel hou teminste 12 ure)
- ⁠kom met hard boks asook sak
- ⁠alle oorspronklike toebehore incl
- ⁠sal kourier in SA insluit
- ⁠R40 000

Verkykers:

1) Leica Trinovid 10 x 42
- kom met leica sling/sakkie
- ongelukkig nie meer sy boks nie
- R14000 (SOLD)

3) Leupold 15-45x60 spotting
- kom saam met sy eie tripod
- klein en kompak
- R4500

4) Vector Bubble level
- R550


Kolwe:

1) Macmillan A3 (Rem 700 Kort Aksie)
- sal op Rem 700 Kort aksie of kloon pas
- verstelbare wangstuk asook lenght of pull
- onverbeterlik itv bou/konstruksie
- Gaan maklik 6 Maande wag indien jy nuut bestel
- R22 000 (Prys verlaag)

2) RSA enkelskoot hout kolf
- Bedding reeds gedoen
- R1500

Julle is ook welkom om my te kontak of self na die items te kom kyk. Geleë in Pretoria

Groete
Nicol
0836473727

Image


Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Tue Dec 02, 2025 9:20 am
by Gerhardu
Eerste opsie op die Leupold spotting scope asb. Het jou n WA gestuur.

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Tue Dec 02, 2025 11:02 am
by nicolvisagie
Dankie nog geen WA ontvang maar ons kan gesels


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Tue Dec 02, 2025 11:44 am
by Gerhardu
nicolvisagie wrote: Tue Dec 02, 2025 11:02 am Dankie nog geen WA ontvang maar ons kan gesels


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi. Ek dink jou nr is verkeerd op die add. Kom by n Riaan uit.

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Tue Dec 02, 2025 12:10 pm
by nicolvisagie
0836473727


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Wed Dec 03, 2025 5:47 pm
by nicolvisagie
Loer net of jou nommer met myne ooreen stem


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Fri Jan 02, 2026 7:43 pm
by nicolvisagie
Nuwejaars stampie

Pryse ook aangepas


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Sun Jan 04, 2026 4:53 pm
by Pvdw
nicolvisagie wrote: Fri Jan 02, 2026 7:43 pm Nuwejaars stampie

Pryse ook aangepas


Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan nie agter kom of daai spotting scope weg is of nie??

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Sun Jan 04, 2026 4:55 pm
by nicolvisagie
Spotting scope steeds beskikbaar


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Sun Jan 11, 2026 9:51 pm
by nicolvisagie
Sondag Stampie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Sat Jan 31, 2026 7:40 pm
by nicolvisagie
Laatwet as daar enige navrae is


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Thermals, kolwe, en verkykers soek huis:

Posted: Fri Feb 20, 2026 6:20 am
by nicolvisagie
Naweek stampie. Oop vir bilike offers.

Stuur PM indien iemand belangstel dan gesels ons


Sent from my iPhone using Tapatalk