Page 1 of 1

Nuwe Lid op die Platforum

Posted: Mon Nov 24, 2025 6:22 pm
by Jurgens308
Hi almal.....wil graag die geleenthuid gebruik en myself voorstel....voor ek weer uitgetrap word... :laugh:

Ek is Jurgens...
34 jaar jonk... 8)
Woon in Bronkhorspruit gauteng....
Varminting is iets wat so bietjie groei op my op die oomblik....ek is nie heeltemal nuut met dit nie....maar glo daar is nog BJA wat ek moet leer.....en ek sien graag uit om teleer

Ek glo die platforum sal my help in die regte rigting en sal my bja kan leer....
Ek geniet elke oomblik in die bos.....

Re: Nuwe Lid op die Platforum

Posted: Wed Nov 26, 2025 3:54 pm
by Zuku
Welkom ... nog n keer.