Page 1 of 1
Sorted..Thermal or nightsight scope
Posted: Sun Nov 23, 2025 10:47 am
by Jurgens308
Hi guys...any1 here that MIGHT...Just Might have an thermal or Nightsight laying around?.....scope or handheld will do....im kinda new into the varminting thing....and ill need some equipment.....but unf i wont be able to buy new items...AT ALL....the prices is sky high....
Ill cover the postage if needed....PLZ pm me with what you might have.....
Oooh849125530
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Posted: Sun Nov 23, 2025 2:43 pm
by Ratel
Gewoonlik stel mense hulle self voor as hulle by n kampvuur opdaag. Weet nie of iemand so iets het wat rondlê nie, juis agv die prys.
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Posted: Sun Nov 23, 2025 10:19 pm
by Jurgens308
Ratel wrote: Sun Nov 23, 2025 2:43 pm
Gewoonlik stel mense hulle self voor as hulle by n kampvuur opdaag. Weet nie of iemand so iets het wat rondlê nie, juis agv die prys.
Hi mnr....ek swlf weet dit is n "Long Shot"
Maar ek probeer nogsteeds....
Ek soek gladni dienietem verniet nie...
Ek sal ook beruid wees om hom tekoop op instalments...en dan eers ontvang met laaste paaiement...wat ookal die verkoper versoek
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Posted: Mon Nov 24, 2025 7:52 am
by Zuku
Jurgens308 wrote: Sun Nov 23, 2025 10:19 pm
Ratel wrote: Sun Nov 23, 2025 2:43 pm
Gewoonlik stel mense hulle self voor as hulle by n kampvuur opdaag.
Hi mnr....ek swlf weet dit is n "Long Shot"
Welkom. Wat Ratel einlik sê is dat daar n nuwe lede aansluiting draad is waar nuwe lede Hallo sê en hulle self voorstel. Word ook verwag dat nuwe lede groep reëls lees om misverstande te voorkom.
Onthou party ou Ooms in nog gewoond aan die "ou" regte manier van dinge doen op die groep. So beskou jouself as uitgetrap
Gewoonlik ook as jy n idee gee van watter produk en prysklas jy soek sal jy dalk bietjie makliker regkom.
Nogmaals welkom op die groep.
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Posted: Mon Nov 24, 2025 6:15 pm
by Jurgens308
Haha....ok ek sien....jammer daaroor manne.....ek vra onverskoning......
Ek is Jurgens...ek woon in bronkhorspruit gauteng.....
En om meer spesifiek tewees.....
Ek soek iets soos die ATN Xsight
Pard scope
Pulsar scope kan ook werk....ek het so 10k op die oomblik om tespandeer....
Bja dankie vir die verwelkome...
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Posted: Mon Nov 24, 2025 7:44 pm
by Ratel
Welkom Jurgens. Praat met Geno op die forum. Hy het partykeer goeie gebruikte thermal teen billike pryse.
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Posted: Tue Nov 25, 2025 8:59 am
by Jurgens308
Ratel wrote: Mon Nov 24, 2025 7:44 pm
Welkom Jurgens. Praat met Geno op die forum. Hy het partykeer goeie gebruikte thermal teen billike pryse.
Bja danki mnr....ek is juis besig om met hom tepraat oor n ATN
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Posted: Tue Nov 25, 2025 9:49 pm
by Jurgens308
Baie dankie manne....ek het reg gekom...