Page 1 of 1
Waarmee is diie Federals vervang, oranje of blou Federal pakkie?
Posted: Thu Nov 20, 2025 7:08 am
by JohanvB
9161e29c-4536-4406-b09e-7685c78f8d34.jpeg
Re: Waarmee is diie Federals vervang, oranje of blou Federal pakkie?
Posted: Thu Nov 20, 2025 4:13 pm
by tripodmvr
Behoort blou te wees. Daardie rooi pakkie dui op 20 jaar gelede se patrone.
Re: Waarmee is diie Federals vervang, oranje of blou Federal pakkie?
Posted: Mon Nov 24, 2025 11:31 am
by ruaanb
Federal Fusion is tans geel boksie.