Page 1 of 1

Goeie wapensmid vir S&W rewolwer?

Posted: Wed Nov 19, 2025 2:02 pm
by Ds J
Goeiedag,

Watter wapensmid in Pta/Jhb/Wes-Rand is goed met S&W rewolwers?

Re: Goeie wapensmid vir S&W rewolwer?

Posted: Thu Nov 20, 2025 9:29 am
by heywillie
MRS Techniques in Constantia Park, Pretoria is meesters met enige handwapen.

Re: Goeie wapensmid vir S&W rewolwer?

Posted: Thu Nov 20, 2025 11:52 am
by Ds J
Baie dankie, ek gee so deur.